Black Rock

Die plek waar ek n gedeelte van my jeug jare spandeer het is n myndorp met die naam, Black Rock. Toe ons die eertse keer daar heen trek was daar n volle 6 huise op die dorp. Black Rock is n Mangaan myn net noord van Hotazel. Waar ek dan ook n jaar van my […]