Platinum strike

Platinum Staking
Ek het my loopbaan begin in wat in daai tyd as werkstudie genoem is, toe later Arbeids verhoudinge, As standaard in daardie stadium is gewerk met n 20 maal ratio tussen die laags besoldigde persoon in die mpy vs die hoogs betaaldste een. Op 702 die afgelope tyd hoor ek die ratio vir die platinum werkers tot hul CEO is so om n by 350 maar gister hoor ek Whitey Basson se ratio vs die gemiddelde werker in Checkers is 720. Ek verstaan die konsep van Kapitalisme maar in die huidige vorm is dit egter nie volhoubaar nie. Ek was bevoorreg om onlangs n aanbieding by te woon van Ketso Gorhan van PPC, waar hy homself verbind tot n ratio van 50 keer. In die proses het hy reeds miljoene ingeboed ter bereiking van wat hy noem Conscious Capitalism. (http://www.consciouscapitalism.org/node/3998) In die proses is daar n bewuswording dat n besigheid oor meer as net geld gaan. Indien die Staking in die platinum bedryf ontleed word uit n konfilk posisie is daar bitter min kans vir n oplossing wat beide partye gaan laat “face save” Dus gaan almal verloor. My gevoel is dat die staking hoplik n waterskyding bring in die eksploitering van werkers in die bree en in die mynbou bedryf spesifiek. Maatskappye maak inbraak op mense se familie lewens, persoonlike lewens en se bestaan. Die mens het n kommersieele kommoditeit geword en sy siel as meer as n ekonomiese eenhied verloor. My gevoel is dat Mpy’e die samekoms en vooruitgang van die spesie kan wees. Die manier hoe dit gedoen word in die st

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s